In-N-Out Burger

In-N-Out Burgers, Inc.
In-N-Out logo
Tipe Private maatskappy
Gestig Harry Snyder
Esther Snyder
Hoofkantoor Irvine, KaliforniëVerenigde State
SleutelpersoneLynsi Snyder, President
Mark Taylor, COO
Roger Kotch, CFO
Gebied bedienArizona
Kalifornië
Oregon
Nevada
Texas
Utah
IndustrieKitskosrestaurante
Netto inkomsteUS$575 million (2017 skatting)[1]
Divisies342[2]
Webwerfin-n-out.com

In-N-Out Burgers is 'n Amerikaanse ketting van kitskosrestaurante met takke meestal in die suidwestelike dele van Amerika.[3] Dit is in 1948 in Baldwin Kalifornië gestig deur Harry Snyder en Esther Snyder. Die ketting hoofkwartier is tans in Irvine, Kalifornië en het uitgebrei buite Suid-Kalifornië na die res van Kalifornië, sowel as in Arizona, Nevada, Utah, Texas en Oregon. Die eienaar is tans Lynsi Snyder, die enigste kleinkind van Snyders.

  1. "In-N-Out Burgers, Inc". PrivCo (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2015. {{cite web}}: Onbekende parameter |subscription= geïgnoreer (hulp)
  2. "Restaurant Locations". In-N-Out Burger (in Japannees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 30 November 2018.
  3. Lubove, Seth (4 Februarie 2013). "Youngest American Woman Billionaire Found With In-N-Out" (in Engels). Bloomberg. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Januarie 2020. Besoek op 7 Augustus 2015. Northern California, Southern California, Arizona, Nevada, Utah & Texas

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne